Thomas Selfridge

Thomas Selfridge
Gebore
Thomas Etholen Selfridge

8 Februarie 1882
Sterf17 September 1908 (op 26)
Fort Myer, Virginia
NasionaliteitVerenigde State
BeroepOffisier en lugvaartpionier
Bekend virEerste vliegongeluk slagoffer

Thomas Etholen Selfridge (8 Februarie 1882, Kalifornië - 17 September 1908, Fort Myer, Virginia) was 'n eerste luitenant van die Amerikaanse weermag en die eerste persoon wat gesterf het in 'n ongeluk met 'n kragaangedrewe vliegtuig.[1]

  1. "FATAL FALL OF WRIGHT AIRSHIP; Lieut. Selfridge Killed and Orville Wright Hurt by Breaking of Propeller. MACHINE A TOTAL WRECK Increased Length of New Blade and Added Weight of a Passenger Probable Causes. CAVALRY RIDE DOWN CROWD Rumor That the Machine Had Been Tampered with Denied by Army Officers -- Not Well Guarded" (PDF). The New York Times. 18 September 1908. Besoek op 17 Oktober 2010. Na die val van 'n hoogte van 75 voet, is Orville Wright en Luit. Thomas E. Selfridge van die Seinkorps kort na 5 uur vanmiddag in die wrak van Wright se vliegtuig uitgehaal. Die jong weermagoffisier is vanaand 8:10 uur dood. Wright is erg beseer, hoewel hy waarskynlik sal herstel.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search